Beurtkrag sal nie registrasie-naweek vir verkiesing beïnvloed nie


Luister nou

Volgende

Beurtkrag sal nie registrasie-naweek vir verkiesing beïnvloed nie

14 November 2023

Die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), Mosotho Moepya, sê beurtkrag sal geen beduidende uitwerking op die OVK se werk tydens sy landwye registrasie-naweek vir kiesers hierdie komende naweek hê nie.

Dit is die OVK se eerste registrasienaweek in aanloop tot aanstaande jaar se algemene verkiesing.

Volgens die adjunk-hoof van die OVK, Masego Sheburi sal die registrasiepunte vanaf 08:00 die oggend tot 17:00 die middag oop wees.

Daar sal ‘n tweede registrasienaweek wees, maar die datum daarvoor moet nog vasgestel word.

Sheburi sê Suid-Afrikaners in die buiteland sal ook vanaf aanstaande naweek aanlyn kan registreer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Beurtkrag sal nie registrasie-naweek vir verkiesing beïnvloed nie


Luister nou

Volgende