Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Beurtkrag nooit ministers se beurt nie

12 Julie 2022

Terwyl die res van die land tot minstens die naweek nog aan beurtkrag onderwerp word, het dit aan die lig gekom dat inwoners van Bryntirion Estate – waar die president, die adjunk-president en verskeie ministers tuis gaan – nie alternatiewe planne hoef te beraam om die ligte aan te hou nie.

Die nasionale standaard wat beurtkrag reguleer – die sogenaamde NRS 048-9 – maak geen voorsiening daarvoor dat politici se wonings die ongerief gespaar hoef te word nie.

Volgens ‘n berig wat deur Moneyweb gepubliseer is, weier die Tshwane metroraad om enige navrae hieroor te beantwoord behalwe dat hulle sê dat daar wel aan die vereistes van die nasionale standaard voldoen word.

Slegs twee geboue word in die standaard uitgelig naamlik die Uniegebou -wat ook in Pretoria geleë is – en die Parlement.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Ander Nuus Artikels

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende