Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Bestuurder van steenkool-vragmotor beswyk aan brandwonde

29 Augustus 2022

Die bestuurder van ‘n vragmotor – wat steenkool vervoer het – is vanmiddag dood nadat sy voertuig teen ‘n ander vragmotor – wat ook steenkool vervoer het – gebots het.

Volgens die woordvoerder van die nooddiens Emer-G-Med, Kyle van Reenen, het die man op die N4 tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga aan brandwonde beswyk.

Die bestuurder van die ander vragmotor is vir geringe beserings behandel.

Ooggetuies voer aan dat die vragmotors – wat reg van voor teen mekaar gebots het – teen hoë spoed gery het.

In ‘n tweede botsing wat plaasgevind het toe ‘n motor in die wrakstukke vasgery het, is vier persone beseer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende