Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Bestuurder Maandag in hof ná fietsryers raakgery is

4 Februarie 2022

Die bestuurder van die wit Porsche Cayenne, wat verlede naweek twee fietsryers op die R512 naby Lanseria raakgery het, sal Maandag 7 Februarie vir die eerste keer in die Randburg Landdroshof verskyn.

Die 51-jarige André Piehl is dood nadat hy sowat 400 meter ver gesleep is. Sy 60-jarige vriend, Jean du Preez is ernstig beseer en is steeds aan ‘n ventilator gekoppel.

LEES OOK: REGSFIRMA STAAN FAMILIE VAN FIETSRYERS BY NA MOTORIS HULLE RAAKRY

Volgens die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Phindi Mjonondwane word die bestuurder van roekelose en nalatige bestuur asook strafbare mansslag en dronkbestuur aangekla.

Die regsfirma, Harrington Johnson Wands, wat die families verteenwoordig sê nog bewyse kon ingesamel word, wat beteken dat die verdagte nou in die hof kan verskyn. Megan Harrington-Johnson van die maatskappy sê hulle sal alles in hulle vermoë doen om te verseker dat geregtigheid geskied.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende