“Berigte oor fase 15-beurtkrag buite konteks geneem”

Luister nou

Volgende

“Berigte oor fase 15-beurtkrag buite konteks geneem”

30 September 2022

Die Eskom hoof André de Ruyter sê berigte dat hy gewaarsku het oor moontlike fase 15-beurtkrag is buite konteks geneem.

De Ruyter het vroeër die week gesê indien Eskom moet voldoen aan die departement van omgewingsake se versoek dat hy sy uitlaatgasse moet verminder, sou dit beteken dat Eskom 16,000 Megawatt se kragopwekkingsvermoee sal verloor, wat gelykstaande is aan sowat 15 fases van beurtkrag.

Eskom appelleer tans teen die departement se vereistes.

Intussen gaan Eskom voort om vandag fase 4-beurtkrag toe te pas tot môreoggend 05:00, waarna fase 3-beurtkrag tot Maandagoggend 05:00 sal geld 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

Ander Nuus Artikels

517024440_1301607634868916_5386749225797019254_n
Rowers wou slange vang
donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie