Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Beplande mosie van wantroue teen Krugersdorp-burgemeester val plat

7 Maart 2023

Die beplande mosie van wantroue wat die EFF en die ANC in die burgemeester van die Mogale-City munisipaliteit in Krugersdorp, Tyrone Gray, wou belê, het platgeval. 

Die kommunikasiebestuurder van die DA in Gauteng, Hermann Pretorius, sê dié mosie moes vandag in die raad gedien het.

Volgens hom het die EFF en ANC egter druk van plaaslike inwoners gekry wat Gray as burgemeester van dié munisipaliteit ondersteun.

Die partye kon gevolglik nié die mosie ter tafel lê nie omdat daar nie ‘n kworum in die raad bereik is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende