Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Beplande afskakeling van Koeberg, uitgestel

8 Desember 2022

Eskom het besluit, gegewe die huidige toestand van die kragnetwerk, om die beplande afskakeling van die Koeberg-kernkragsentrale uit te stel. 

Die kernkragsentrale sou afgeskakel word om die kragnetwerk die kans te gee om te stabiliseer en kragopwekkingsvermoë te herstel. Eenheid een sou al gisteraand afgeskakel word vir brandstofhervulling. Eskom is ook besig met die proses om Koeberg se drie stoomopwekkers te vervang.

Die doel van die projekte is om Koeberg se bedryfsleeftyd van 2024 met nog 20 jaar te verleng.

Luidens ‘n verklaring van Eskom is Eenheid een van die Koeberg-kernkragstasie al vir 407 dae aanlyn. 

Tans geld fase 6-beurtkrag tot môreoggend 05:00 . Daarna sal fase 5-beurtkrag geld tot Saterdagoggend 05:00.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende