Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Beloning aangebied vir inligting oor vermiste borsbeeld

21 April 2021

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge, oftewel FAK bied ‘n beloning van R20 000 aan vir enige inligting, wat kan lei tot die opsporing van die borsbeeld van generaal Koos de la Rey.

Foto: FAK

Dit kom nadat dié borsbeeld die afgelope naweek by sy graf in Lichtenburg in Noordwes glo gesteel is.

Die FAK het op sy Facebook-blad, generaal De la Rey beskryf as een van die mees gevierde boeregeneraals, wie se krygsvernuf hom as die Leeu van Wes-Transvaal bekend laat word het.

Intussen het die FAK gesê dat hy die gesteelde bronsbeeld, wat deur Fanie Eloff in 1917 gemaak is, met ’n onvernietigbare replika gaan vervang.

Dié organisasie het in 2018 ook president Paul Kruger se gevandaliseerde borsbeeld op sy graf in die Heldeakker-begraafplaas vervang.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende