Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Beloftebos bied nié meer troues aan nie

9 Februarie 2022

Die trouvenue – wat die afgelope ruk in ‘n stryd met die Menseregtekommissie (MRK) gewikkel was – Beloftebos gaan nié meer troues aanbied nie en wil ook ‘n skikkingsooreenkoms met die kommissie bereik.

Die MRK daag die eienaars van dié venue in Stanford in die Wes-Kaap, Andries en Coia de Villiers voor die hof nadat hulle aangekondig het dat hulle nié paartjies van dieselfde geslag gaan toelaat om daar te trou nie.

Megan en Sasha.

In ‘n brief aan die MRK sê die egpaar dat hulle besluit het dat dit tyd is vir ‘n nuwe seisoen vir die plaas en meen die Covid-19-pandemie het ‘n negatiewe uitwerking op die besigheid gehad. Beloftebos het die nuus gehaal nadat hulle glo die paartjie, Sasha Heekes en Megan Watling in Januarie 2020 weggewys het.

De Villiers het aangevoer dat die huweliksbevestiging van paartjies van dieselfde geslag teen hulle geloofsoortuigings gaan. Hulle vra nou in die brief aan die kommissie dat dié kwessie “op ‘n vriendelike wyse opgelos word.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende