Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Bekostigbare tersiêre onderwys bly ‘n prioriteit, sê minister

3 Junie 2022

Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande sê sy departement is besig om ‘n nuwe finansieringsmodel vir universiteite en kolleges saam te stel.

Nzimande het tydens sy departement se begrotingsdebat in die parlement gesê die nuwe plan sal volgende maand aan die kabinet voorgelê word.

Hy sê die regering bly toegewyd daaraan om ‘n werkbare en omvattende finansieringsoplossing te vind om openbare onderwys bekostigbaar te maak.

Volgens die minister is dit veral die sogenaamde vermiste middelklas en nagraadse studente wat sukkel om finansiering van die Nasionale Navorsingstigting te bekom waarvoor daar voorsiening gemaak moet word.

Inligting wat Nzimande voorgelê het wys daarop dat studenteskuld aan tersiëre inrigtings aansienlik gestyg het die afgelope paar jaar.

Volgens geouditeerde state het die opgehoopte bruto studenteskuld aan die einde van Desember 2020 nagenoeg R16,5-miljard beloop.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende