Bekende weerkundiges se kontrakte glo skielik beëindig


Luister nou

Volgende

Bekende weerkundiges se kontrakte glo skielik beëindig

16 April 2021

Kykers van eNuus en eNCA is tydens die weeklikse nuusprogramme ingelig dat die weerkundiges, Annette Botha en Joel “Guy” Chabata nié meer op die kassie gaan wees nie.

Dit blyk uit verskeie berigte asof alle weerkundiges by dié stasie se kontrakte beëindig is en dat daar voortaan net gebruik gemaak sal word van elektroniese weerkaarte sonder die menslike element.

Chabata het 12 jaar vir eNCA gewerk en Botha was vir 7 jaar by eNuus.

eNCA het volgens berigte ook nog nie verduidelik waarom die besluit geneem is nie.

‘n Emosionele Botha het tydens gisteraand se bulletin aangekondig dat dit haar laaste uitsending is en het foto’s van haar gunsteling weerverskynsels gewys.

Daarna het sy die uitsending – soos oudergewoonte – met die woorde: Onweer of mooiweer afgesluit. Die eNuus-aanbieder, Pieter Jordaan het na die weer insetsel op die lug dié aankondiging as “onverwags” beskryf.

https://twitter.com/Annette_Botha_/status/1382837170516398082
https://twitter.com/MoniqueMortlock/status/1382748763412910081
https://twitter.com/TVwithThinus/status/1382672460852686849

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

etol3

Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk
NUUSWEEK WILLIE
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

Bekende weerkundiges se kontrakte glo skielik beëindig


Luister nou

Volgende