Bekende energiekenner verloor kankerstryd


Luister nou

Volgende

Bekende energiekenner verloor kankerstryd

3 Mei 2023

Die energiekenner, Ted Blom het sy stryd met kanker verloor.

Blom het gereeld bydraes gelewer op Pretoria FM, en Klankkoerant, veral te midde van die kragkrisis en voortslepende beurtkrag.

Sy afsterwe is vanoggend op sy amptelike Facebook-blad bevestig. Hy is in die plasing beskryf as ‘n eerbare man met sterk beginsels. “Hy was ‘n toegewyde pa, en kenner wat daarin gestreef het om die kragkrisis op die lappe te bring.”

Blom was voorheen ‘n werknemer van Eskom. Hy het reeds baie jare geworstel met kanker.

Sy gedenkdiens vind op 14 Mei in Sandton plaas.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Bekende energiekenner verloor kankerstryd


Luister nou

Volgende