Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Bekende ekonoom “jok glo oor kwalifikasies”

17 Januarie 2024

Die Presidensie sê hy het versoek dat die ekonoom, Thabi Leoka (44), die kwessie oor haar kwalifikasies dringend uit die weg ruim.

Sy is in ‘n kwalifikasieskandaal vasgevang nadat Business Day berig het dat sy nie ‘n doktorsgraad aan die London School of Economics behaal het nie.

Leoka – wat in die direksies van genoteerde maatskappye, insluitend MTN, Anglo American Platinum en Remgro, gedien het – hou vol dat sy wel die graad behaal het en voer aan dat dit nie op die universiteit se rekords verskyn nie omdat sy haar van verander het.

President Cyril Ramaphosa het haar in 2019 op sy ekonomiese adviesraad aangestel en ‘n uitgebreide profiel van haar openbaar gemaak.

In reaksie op die dispuut het die presidensie se woordvoerder, Vincent Magwenya, gesê dat die presidensiële adviesraad nie ‘n statutêre liggaam is nie en dat formele keuring nie ‘n vereiste is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende