Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Bekende Britse aktrise oorlede

17 Januarie 2025

Die Britse aktrise, Joan Plowright, is in die ouderdom van 95, in haar huis in Sussex, oorlede.

Haar familie het in ‘n verklaring gesê dat sy omring was deur familielede toe sy dood is. Plowright se loopbaan as aktrise het oor nagenoeg 60 jaar gestrek, met verskeie rolle in rolprente, TV-programme, en verhoofstukke.

Sy het onder andere die rol van ms Martha Wilson in die 1993-rolprent, Dennis the Menace vertolk. Sy het in haar loopbaan twee Golden Globe-toekennings en ‘n Tony toekenning gewen. Sy is slegs een van vier aktrises wat in die geskiedenis twee Golden Globes kon wen.

Sy is in 1961 met die Britse akteur, en regisseur, Laurence OIiver getroud, wat 22 jaar haar senior was.

Plowright is reeds die afgelope paar jaar nie meer te sien in rolprente nie sedert sy haar sig begin verloor het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende