Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Bejaarde Italiaanse vrou versin diefstalklag vir “geselskap”

21 April 2021

Die polisie in Lecco, in die noorde van Italië, gaan nie ‘n klagte lê teen ‘n 94-jarige vrou wat ‘n diefstalklag versin het in ‘n poging om geselskap te kry nie.

Polisiebeamptes wat op dié opgemaakte klag gereageer het, het besef dat die vrou waarskynlik net eensaam is en iemand gesoek het om haar hartseer en bekommernis mee te deel.

Sy het geen nabye familie  nie en het angstig geraak omdat sy die daaropvolgende week na ‘n bejaardesorgsentrum sou verhuis.

Die wetstoepassers het die volgende dag weer by die pensioenaris gaan inloer en boonop koek saamgeneem om oor ‘n koppie tee saam met haar  te deel, terwyl hulle haar gerus gestel het oor die komende verhuising.

Foto: Instagram

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende