Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Bejaarde in plaasaanval met blaasvlam gebrand

4 November 2021

Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat ‘n 84-jarige vrou van Bronkhorstspruit vroeg vanoggend op ‘n plaas deur minstens sewe gewapende mans aangeval is.

Hulle het haar ook na bewering met ‘n blaasvlam gebrand – wat hulle self na die toneel gebring het. AfriForum se streekshoof vir gemeenskapveiligheid in die noordstreek, Llewellyn Hemmens sê ‘n plaaswerker is ook glo in sy huis aangehou en aangerand.

Volgens hom is toegang daarna by die hoofhuis verkry deur vensters en diefwering te breek. Hemmens sê ‘n sitkamerstel, yskas, vrieskas, staanboor en ander goedere is gesteel. ‘n Silwer Ford Ranger bakkie (CC35GMGP) is ook gesteel.

Volgens Hemmens is ‘n hoeveelheid gesteelde goedere by die twee verdagtes gevind. “Gesteelde goedere van vorige voorvalle is ook glo gekry.” Die soektog na nog verdagtes duur voort.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig