My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Beheerliggaam ondersoek beweerde Nazi-saluut by skool

24 Mei 2022

Die beheerliggaam van die Hoërskool Rustenburg sê hulle stel ondersoek in nadat ‘n groep leerlinge van die skool na bewering ‘n Nazi-saluut by die skool gedoen het. 

Volgens ‘n verklaring van die skool se beheerliggaam het die leerlinge tydens ‘n onlangse karaoke-kompetisie ‘n Duitse lied uit die Tweede Wêreldoorlog gesing waarna hulle die saluut uitgevoer het.

‘n Video van die voorval is glo sedertdien aan die skool gestuur.

Die voorsitter van die beheerliggaam, Bernhard Visser sê hulle beskou die voorval in ‘n baie ernstige lig.

“‘n Dissiplinêre ondersoek is reeds onderweg, die leerlinge is geïdentifiseer en hulle ouers is ingelig.” Hy sê die Noordwes onderwysdepartement sal ook van die ondersoek ingelig word.

“Die beheerliggaam is nie net bekommerd oor die skade aan die skool se reputasie nie, maar ook oor die gebrek aan bewustheid rakende sekere sosiale kwessies.

Lees die volledige verklaring hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende