Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Begrafnisondernemers-optog in Pretoriase middestad raak geweldadig

11 Mei 2021

‘n Optog deur sommige begrafnisondernemers na die departement van binnelandse sake se hoofkantoor in Pretoria het geweldadig geraak met van die betogers, wat aanvoer dat hulle ondermyn word. 

Die Nasionale Begrafnispraktisynsvereniging van Suid-Afrika eis dat geregistreerde begrafnisondernemings deur die departement toegelaat word om doodsertifikate namens die oorledene se naasbestaandes uit te reik. 

Volgens inskrywings op sosiale media moes die polisie van skokgranate gebruik maak om kalmte te herstel. 

Johan Rosseau, die voorsitter van die Hervormde begrafnisbedryf-vereniging, oftewel Fira sê die optog en gepaardgaande geweld is onanvaarbaar en meen die publiek asook staatsamptenare is nie veronderstel om deur kleiner groepe – soos die betogers – geïntimideer te word nie.

Hy meen die ondernemers wil nie die wet volg nie en meen hulle optrede het ‘n negatiewe uitwerking op ander wetsgehoorsame begrafnisondernemers, die regering en publiek.

https://twitter.com/nzimandebafana/status/1392065865101811714
https://twitter.com/KatSekhotho/status/1392074193815195648

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende