Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Beëindig ramptoestand op 15 Januarie, vra die DA

12 Januarie 2022

Die leier van die amptelik opposisie, John Steenhuisen, het ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa se regering gedoen om toe te laat dat die ramptoestand op 15 Januarie verval – eerder as om dit weer te hernu wanneer dit op dié dag verstryk.

Hy sê die ramptoestand is nie meer nodig om die virus te bestuur nie en dat dit meer skade as goed doen.

Volgens hom ondermyn dit boonop die maatskaplike, ekonomiese en demokratiese herstel.

Steenhuisen sê die land het sekerheid nodig en het klem gelê op die noodsaaklikheid van skoliere om voltyds terug te keer skool toe.

Hy sê voorts soek beleggers duidelikheid voordat hulle in ondernemings gaan belê – wat broodnodig is vir ekonomiese groei.

Steenhuisen is van mening dat die nasionale koronavirus-beheerraad ondemokraties is en dat dit ‘n groot risiko vir demokrasie inhou wanneer dit aan ‘n klein groepie individue oorgelaat word om besluite namens die land te neem sonder enige parlementêre oorsig of ander demokratiese toetse.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig