Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Beamptes se “swak behandeling” van straatverkoper word ondersoek

23 Junie 2021

Die Johannesburgse Metropolisiediens (JMPD) het met ‘n ondersoek begin nadat ‘n video aan die lig gekom het waarin ‘n vroue straatverkoper glo hardhandig deur metropolisiebeamptes behandel word. 

Dié beamptes het glo ook probeer om omkoopgeld van haar te bekom.

Die vrou het hondebeddens in Douglasdale verkoop toe die beamptes haar glo in die motor dwing en haar produkte in beslag neem. In die video kan gehoor word hoe die vrou huil en die beamptes smeek om haar te laat gaan.

Die persoon agter die kamera beweer dat die vrou al vir langer as ‘n jaar hondebeddens op daardie plek verkoop.

Die woordvoerder van die metro-polisie, Wayne Minnaar sê dit is nodig om sekere bywette te handhaaf, maar meen die voorval word ondersoek.

https://twitter.com/MmusiMaimane/status/1407319254626713603

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende