Barbie kry Suid-Afrikaanse uitrustings


Luister nou

Volgende

Barbie kry Suid-Afrikaanse uitrustings

15 November 2021

Die bekende speelpop, Barbie kry binnekort ‘n Suid-Afrikaanse oormaaksessie, nadat die modeontwerper, Gert-Johan Coetzee aangekondig het dat hy saam met die eienaar van Barbie, Mattel SA gewerk het om eg Afrika uitrustings te ontwerp.

The Barbie Loves Gert versameling bevat 31 Barbie-uitrustings geïnspireer deur Suid-Afrikaanse mode, style en materiaal. Dié versameling bevat uitrustings van alle kulture in Suid-Afrika.

Volgens Coetzee wil hy hê dat Barbie aanhangers die uniekheid van Suid-Afrika moet beleef deur Barbie se nuwe beeld. “Die pienk is deur die Pedi-kultuur geïnspireer en geometriese patrone is eie aan die Zoeloe’s.”

Een van die mees unieke rokke in die versameling is ‘n pienk aandrok met meer as 3 000 egte steentjies en pêrels. Dit het die ontwerper ongeveer 50 ure geneem om te maak.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank
515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n
KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

Barbie kry Suid-Afrikaanse uitrustings


Luister nou

Volgende