Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende

Bank dank bestuurder af na sy sê “swart mense is lui”

9 April 2024

Die arbeidshof in Johannesburg het ‘n appèlaansoek van Nedbank se hoof van menslike hulpbronne, Anele Makhosazana Mpungose, van die hand gewys teen haar ontslag – nadat sy “rassisitiese opmerkings” gemaak het.

Sy het beswaar gemaak teen die KVBA se beslissing – waarin bevind is dat die bank regmatig opgetree het om haar te ontslaan – nadat sy onder andere gesê het dat swart mense luier en minder bekwaam is as witmense is en dat hulle nie produktief is nie.

Mpungose was die uitvoerende hoof van dié afdeling sedert haar aanstelling in 2015.

In hofstukke is aangevoer dat sy ook by ‘n geleentheid na twee klaers, Simphiwe Dlamini en Nhlamula Khoza, as idiote verwys het.

Die KVBA het onder andere bevind dat Mpungose by talle geleenthede haar skuldig gemaak het aan oneerbiedige, aanstootlike, vernederende en neerhalende gedrag teenoor ondergeskiktes.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende