Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Balju byna op Zuma se voorstoep

2 Desember 2022

Die balju wat die landroshof in Eshowe bedien – wat onder meer jurisdiksie oor Nkandla het – het bevestig dat hy ‘n lasbrief ontvang het om op roerende bates van oudpresident Jacob Zuma te gaan beslag lê.

Dit volg nadat die hof die lasbrief uitgereik het in die guns van die likwidateur van VBS Mutual Bank, Anoosh Rooplal.

Die balju het nog nie bevestig wanneer hy die lasbrief gaan uitvoer nie.

‘n Woordvoerder van Rooplal, Louise Brugman, sê die volgende stap sal wees om ‘n inventaris van bates saam te stel voordat daarop beslag gelê word.

Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het drie maande gelede reeds ‘n bevel aan VBS toegestaan nadat Zuma in gebreke gebly het om ‘n lening terug te betaal.

Hy skuld volgens hofstukke R6,5-miljoen plus rente.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig