Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Baba van 7,3 kilogram in Brasilië gebore

26 Januarie 2023

‘n 27-jarige vrou van Parintins in Brasilië het geboorte geskenk aan ‘n babaseuntjie van 7,3 kilogram.

Dié seuntjie, Angerson is sy ma, Cleidiane dos Santos se sesde kind. Sy het aan ‘n plaaslike koerant vertel dat sy glad nie verwag het dat hy so groot gaan wees nie, en het haarself op ‘n baba van 4 kilogram voorberei.

Die baba is op 18 Januarie via keisersnit in die Pade Colombo-hospitaal gebore. Volgens die Amerikaanse Swangerskapsvereniging is die meeste babas, wat die volle termyn in hulle ma se baarmoeder was, gewoonlik tussen 2,7 kilogram en 4,08 kilogram by geboorte.

Volgens die vereniging kan ‘n swaarder geboortegewig lei tot gesondheidsrisiko’s.

Die swaarste baba in die geskiedenis is volgens Guiness Wêreldrekord in 1955 in Italië gebore met ‘n gewig van 10.34 kilogram.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig