Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Baba gered na ure alleen in motor

12 September 2022

Reddingswerkers moes ‘n motor – wat by ‘n winkelsentrum in KwaZulu-Natal geparkeer was – oopbreek om ‘n baba te red, nadat dié se ouer die kind in ‘n motor toegesluit het.

‘n Veiligheidswag het gesien die kind is in die voertuig toegesluit en het alarm gemaak.

By hulle aankoms op die toneel het paramedici die kind bewusteloos aangetref en is met geen ander keuse gelaat as om die motor oop te breek nie.

Behandeling is op die toneel toegepas waarna die kind na ‘n hospitaal afgevoer is.

Dit is nie bekend hoe lank die ouer in die winkelsentrum was nie, maar volgens berigte was dit etlike ure.

Die polisie ondersoek die voorval.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Screenshot 2025-04-15 122837

Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Ander Nuus Artikels

PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte
POLISIE2-1
10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar
NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende