My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Aptekersraad: “90 apteke gister geplunder”

14 Julie 2021

Die Suid-Afrikaanse Aptekersraad (SACP) het ‘n waarskuwing uitgereik oor die gebruik van onvoorgeskrewe medisyne nadat talle apteke tydens onluste geplunder is.

Volgens die SACP se uitvoerende hoof, Vincent Tlala is ongeveer 90 apteke gister geplunder – waarvan die meeste in KwaZulu-Natal. Hy sê die raad is uiters ontsteld oor die verwoesting van apteke – waarvan sommiges nie herstel sal kan word nie.

Tlala sê behalwe vir die ekonomiese verlies is die SACP ook bekommerd omdat voorgeskrewe medikasie en Covid-19-entstowwe in sommige voorvalle gesteel is.

“As dié medikasie sonder die nodige voorskrifte gebruik word kan dit ernstige mediese probleme tot gevolg hê.” Hy sê mense wat dié medikasie gesteel het moet dit nie gebruik nie en ook nie vir ander mense gee nie.

Die raad het ‘n beroep op plunderaars gedoen om nié gesondheidsgeriewe tydens onluste te teiken nie.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende