Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Appélkomitee saamgestel oor Covid-19-inenting van kinders

4 Februarie 2022

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla het ‘n appélkomitee saamgestel oor die inenting van kinders tussen 12- en 17 jaar oud teen Covid-19. 

Dit kom nadat die organisasie, Free The Children Save the Nation appél aangeteken het by die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte Regulerende Owerheid, Sahpra oor die inenting van kinders. 

Die gesondheidsdepartement het in Oktober verlede jaar die inenting van kinders in die ouderdomsgroep oopgestel. Sahpra het toe die Pfizer-entstof goedgekeur vir die kinders. Die organisasie het in sy appélaansoek aangevoer dat kinders nie so ernstig kan siek word weens die Covid-19-virus nie, wat beteken dat hulle nie ingeënt hoef te word nie. 

Die gesondheidsdepartement se woordvoerder, Foster Mohale sê die komitee bestaan uit vyf lede. Die saak sal tussen 11- en 14 Februarie aangehoor word. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig