Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Antwoord oor maskers kom dalk voor Vrydag

22 Junie 2022

Die regering se regsverteenwoordiger het om uitstel gevra in die saak waarin – onder andere – Solidariteit vra dat die departement van gesondheid die bestaande Covid-19 inperkingsmaatreëls skrap.

In die skrywe wat vanmiddag aan die eisers gestuur is, vra die respondent se regslui om eers teen Vrydag sy antwoordende eedsverklaring by die hof in te dien, aangesien daar moontlik ‘n beduidende aankondiging voor dan gemaak kan word.

Die aankondiging kan – volgens die aansoek om uitstel – ‘n invloed op die verloop van die saak hê.

Dit volg ná ‘n skrywe vroeër vandeesweek waarin Solidariteit eis dat die regulasies teruggetrek word.

Die beweging het ook aangedui indien die regering nie sou toegee aan die eis nie, hy gaan vra vir ‘n strafkostebevel in die hof.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende