Fokus met Jaco Versfeld

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende

ANC-vroueliga se president skuldig aan meineed

9 Maart 2022

Die voormalige minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini is in die Johannesburgse landdroshof skuldig bevind op aanklagte van meineed.

Landdros Betty Khumalo het in haar uitspraak aangevoer dat die staat daarin geslaag het om bo enige redelike twyfel sy saak téén Dlamini te bewys. Die saak hou verband met Dlamini se beweerde rol in die hantering van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) fiasko in 2017.

Die president van die ANC-vroueliga het na bewering vals getuienis onder eed gelewer by ‘n ondersoek wat die Grondwethof in die daaropvolgende jaar ingestel het na die betalingsfiasko by SASSA.

Die hofverrigtinge is egter vanoggend twee keer onderbreek weens opnametoestelle wat onklaar geraak het. Na twee verdagings het tegnici meer tyd gevra om aan die kwessies aandag te gee.

Khumalo het gesê as pogings om die masjiene reg te maak misluk, sal verrigtinge na ‘n ander hofsaal verskuif moet word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig