Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

ANC se feesviering oor 100 dae van RNE deur betogers ontwrig

15 Oktober 2923

Die geskil tussen die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, en die Gautengse voorsitter, Panyaza Lesufi, is gisteraand op die spits gedryf toe ‘n stille betoging buite Luthuli-huis in Johannesburg gehou is.

Tydens die ANC se viering van die eerste honderd dae van die Regering van Nasionale Eenheid het Mbalula gevra dat die volkslied gesing moet word.

‘n Aantal bywoners het nie saamgesing nie en plakkate omhoog gehou met die woorde: “Moenie Chris Hani weer doodmaak nie” en “Ons is Panyaza Lesufi, Panyaza Lesufi is ons”.

’n Sigbaar geïrriteerde Mbalula het die betogers daarvan beskuldig dat hulle probeer om dié geleentheid te ontsier.

Foto: Sihle Mavuso, Twitter

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Ander Nuus Artikels

NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig
GomrlEeXEAAZ2o0
Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof
Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende