Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

ANC respekteer hofbeslissing oor MK-party

20 Maart 2024

Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party sal die hof se uitspraak respekteer oor hul uitdaging teen die nuutgestigte uMkhonto weSizwe-party se registrasie by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK).

Mbalula sê die ANC het sý kant van die saak aan die hof voorgehou en dat hulle die beslissing sal aanvaar en daarby berus – ongeag die uitkoms.

Die ANC het gekla dat behoorlike prosesse nie gevolg is nie, en gevra dat die MK-Party se registrasie by die kommissie hersien en tersyde gestel moet word.

Oud-president, Jacob Zuma wat verlede jaar aangekondig het dat hy die MK-party in die verkiesing sal steun, het in reaksie op dit beslissing gesê dat die MK en die ANC mekaar nou gaan pak by die stemlokale op 29 Mei.

Uitspraak is voorbehou in die verkiesingshof in Bloemfontein.

https://twitter.com/ANCFS/status/1770095333814460504

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Indoors,Chicken,Farm,,Chicken,Feeding

350 000 uitgehongerde hoenders in minder as ‘n week van kant gemaak

weskoppies

Burgemeester sê kragtoevoer na Weskoppies-psigiatriese hospitaal sal binnekort herstel word

eikenhof

AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor NWU se ondersoek ná beweerde “sangoma-ritueel”

ramaphosa-signs-NHI-Bill-into-law-NEW-CCV-XXX

Ramaphosa se ondertekening van NGV mag ingevolge hofbeslissing hersien word

Untitled design (1)

Boksburg-man dood na kroeg-aanranding

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
SA se enigste rybewys-drukker dalk binnekort herstel
GqNVwjBWcAANx_z
“Ons sal transformasie in hul kele afdwing,” sê minister
GqVSQ0XXsAEMZ2w
Spanning tussen Indië en Pakistan loop hoog
Indoors,Chicken,Farm,,Chicken,Feeding
350 000 uitgehongerde hoenders in minder as ‘n week van kant gemaak
weskoppies
Burgemeester sê kragtoevoer na Weskoppies-psigiatriese hospitaal sal binnekort herstel word

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende