Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

ANC reik na alle politieke partye uit oor moontlike koalisie

5 Junie 2024

Die ANC sê hy oorweeg tans ‘n regering van nasionale eenheid.

Die ANC se woordvoerder Mahlengi Bhengu-Motsiri, het vroeër vandag die media toegespreek, na afloop van die party se nasionale werk komitee vergadering gisteraand.

Bhengu-Motsiri sê die ANC het na alle politieke partye uitgereik vir moontlike koalisiegesprekke.

Volgens haar is daar ook na die MK Party uitgereik, maar het die ANC geen reaksie van oud-president Jacob Zuma se party ontvang nie.

Sy sê ook ander partye het nog nie enige voorwaardes gestel vir ‘n moontlike koalisie nie.

Intussen het sommige ANC-lede wat ontevrede is met ‘n moontlike koalisievennootskap met die DA, aangedui dat hulle glo beplan glo om môre by die ANC se vergadering van sy Nasionale Uitvoerende komitee te betoog.

Netwerk24 berig oor ‘n kennisgewing wat glo uitgereik is waarin lede aandui dat hulle nie met die DA in ‘n koalisie wil tree nie. Dit kom na verskeie mediaberigte en sosiale media-veldtogte waarin ‘n koalisievennootskap tussen die DA en die ANC op nasionale vlak glo sterk oorweeg word.

Die lede sê hulle sal daarop aandring dat die ANC nie in ‘n koalisie met die DA tree nie.

Die betoging word glo vir 8 uur môreoggend in Parktown, Johannesburg beplan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende