Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

ANC reageer op DA se ultimatum: “Ander stadsrade moet eers aandag kry”

2 Oktober 2024

Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula sê dat dié party eers volgende week sal reageer op ‘n ultimatum van die DA, om die afgesette burgemeester van die Tshwane-metroraad, Cilliers Brink, weer tot dié amp verkies te kry.

Mbalula het in antwoord op vrae gesê dat daar tans nog onderhandelings aan die gang is.

Volgens Mbalula is daar minstens drie stadsrade se stabiliteit wat in ag geneem moet word voordat die ANC op die DA se eise kan reageer.

Bronne naby aan die ANC het aangedui dat samewerking met die DA tydens die ANC se nasionale werkskomiteevergadering die komende naweek bespreek sal word en dat dit die rede is vir die ANC se stilswye.

Ander bronne het aangedui dat die ANC se nasionale bestuur nie gelukkig is met die Gautengse provinsiale bestuur nie, en dat die optrede van die premier, Panyaza Lesufi en sy span eers die naweek bespreek moet word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Taalraad eis ook nou antwoorde oor SABC-nuusbulletin

mcebisi-jonas-1500-800

Mcebisi Jonas aangestel as Ramaphosa se gesant na Amerika

Synthetic nicotine concept. Various disposable electronic cigarettes. modern alternative smoking, vaping and nicotine. Close up

Studie: Tieners toon al hoe meer ‘n afhanklikheid van damptoestelle

GoWjNLwWkAATPA2

Lugmag soek sy vliegtuigdeur

Julius-Malema6

“Trump wil G20-beraad misloop omdat hy homself verneder het met tariefverhogings,” meen Malema

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-04-14 151010
Cadbury maak reuse sjokolade eier vir Paasfees
Brakfontein-substasie
Inwoners in dele van Centurion steeds sonder krag
UK
“R3,45-miljard vir diplomatieke diens is buitensporig,” sê ActionSA
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
Taalraad eis ook nou antwoorde oor SABC-nuusbulletin
mcebisi-jonas-1500-800
Mcebisi Jonas aangestel as Ramaphosa se gesant na Amerika

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende