Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

ANC oorweeg tweede nasionale kragvoorsiener, sê Ramaphosa

15 Julie 2022

Die President van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die party oorweeg dit om ‘n tweede nasionale eletrisiteitsverskaffer op die been te bring om die risiko van toekomstige kragkrisisse te beperk.

Ramaphosa het die opmerkig gemaak tydens die SAKP se konferensie waar hy die ANC – as alliansievennoot – se ondersteuningsboodskap moes oordra.

Die voorstel is glo die eerste keer deur die minister van energie en minerale hulpbronne gemaak nadat Eskom genoodsaak was om fase 6-beurtkrag in te stel weens opwekkingsprobleme by verskeie van sy kragstasies.

Ramaphosa het klem gelê op die feit dat Eskom al vir meer as ‘n eeu as ‘n monopolie bedryf word en sê dit hou ‘n groot risiko in vir die land se ekonomiese stabiliteit.

Die party se president het die minister se voorstel geprys en sê die model werk vir Sjina – waar die staat meer as een energie-maatskappy besit om elektrisiteit op te wek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende