Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

“ANC moet ouer leiers die trekpas gee,” sê Lesufi

25 Augustus 2022

Die Gautengse voorsitter van die ANC, Panyaza Lesufi, sê die party moet ouer leiers – wat nie meer produktief is nie – die trekpas gee en jong mense inlei om die taak oor te vat.

Hy sê die party is besig om homself te hernuwe voor die nasionale konferensie in Desember.

Lesufi sê as die party aan bewind wil bly sal hy drasties sy benadering moet verander.

Hy sê geen party wil verkiesings verloor nie en hulle neem nie deel net om deel te word van ‘n koalisie nie.

Volgens hom het die party lesse uit sy foute geleer, dat hulle na binne fokus en beplan om dooihout uit te sny.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende