“ANC-kandidate sal grootliks onveranderd gelaat word,” sê Mbalula


Luister nou

Volgende

“ANC-kandidate sal grootliks onveranderd gelaat word,” sê Mbalula

5 Maart 2024

Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula sê minstens die helfte van dié party se kandidate vir die komende verkiesing gaan onveranderd gelaat word om kontinuiteit te handhaaf.

Dit beteken dat die party waarskynlik nie veel ag gaan slaan op sy eie onderneming om nie kandidate te oorweeg wat kriminele rekords het of by staatskaping betrek is nie.

Die party se uitvoerende komitee vergader vandag vir die tweede agtereenvolgende dag om sy kandidaatlyste te finaliseer voor die OVK se sperdatum komende Vrydag.

Mbalula sê die kandidate sal elkeen individueel en op meriete oorweeg word om op die lys te verskyn. Hy het ook gesê dat selfs president Cyril Ramaphosa, ’n streng ondervraging deurgemaak het as deel van die party se proses om kandidate vir vanjaar se verkiesing aan te wys.

Mbalula sê Ramaphosa se ondervraging het twee ure geduur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

“ANC-kandidate sal grootliks onveranderd gelaat word,” sê Mbalula


Luister nou

Volgende