Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

ANC in KwaZulu-Natal benoem Zweli Mkhize as sy kandidaat vir leierskap

22 September 2022

Die ANC se grootste streek, die eThekwini streek in KwaZulu-Natal, het Zweli Mkhize benoem as sy voorkeurkandidaat vir die ANC presidentskap.

Dié streek bestaan uit sewe takke van die ANC.

Die streek het ook vir Paul Mashatile benoem as sy kandidaat vir adjunk-president.

Mkhize is sedert sy bedanking as die minister van gesondheid in die politieke wildernis, en die benoeming gee hom nou weer momentum om vir president Cyril Ramaphosa uit te daag, wat ook probeer om die party vir ‘n tweede termyn te lei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende