ANC eis teen die einde van die dag antwoorde by Eskom, de Ruyter


Luister nou

Volgende

ANC eis teen die einde van die dag antwoorde by Eskom, de Ruyter

15 Maart 2023

Eskom en sy voormalige hoof, André de Ruyter, het tot vandag kans om bewerings van korrupsie teen die ANC terug te trek en verskoning daarvoor te vra, voordat die party voortgaan met regsaksie – wat ‘n lastereis insluit.

Volgens die party se regsverteenwoordiger, Krish Naidoo, is die party besig met hofstukke, maar moet daar nog op ‘n bedrag vir die skade-eis ooreen gekom word.

Die ANC is glo op soek na De Ruyter en het briewe deur Eskom aan hom gerig, maar nog geen antwoorde gekry nie.

De Ruyter het tydens ‘n televisie-onderhoud gesê dat daar nagenoeg ‘n miljard rand per maand verduister word en dat die ANC die nutsmaatskappy as ‘n voertrog gebruik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

ANC eis teen die einde van die dag antwoorde by Eskom, de Ruyter


Luister nou

Volgende