My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

ANC bied ‘n nuwe verpligte kusus vir sy lede aan

28 Oktober 2024

Die ANC het ‘n verpligte grondslagkursus vir politieke onderrig ingestel om sy leiers te bemagtig met kennis van die party se geskiedenis, beginsels en sleuteldoelwitte.

Die president van die party, Cyril Ramaphosa het dié kursus by die afgelope naweek se vergadering van die ANC se Nasionale Uitvoerende komitee in Boksburg bekend gestel.

Hierdie kursus het ten doel om politieke onderrig binne die party te laat herleef as ‘n strategie om die organisasie te vernuwe en te herbou.

Ramaphosa sê die kursus sal verpligtend vir alle ANC-lede wees. Hy het tydens sy toespraak by die NUK-vergadering gesê dat die ANC tans ‘n krisis van gesag en vertroue in die gesig staar, maar meen die ANC sál weer opstaan en sy probleme oorkom.

Hy sê swak dissipline en binnegevegte is van die party se grootste probleme.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende