Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Amerikaanse vrou doodgeskiet omdat sy verkeerde oprit gebruik

18 April 2023

‘n 65-jarige man van Hebron in die New York staat van Amerika, word van tweedegraadse moord aangekla nadat hy ‘n 20-jarige vrou doodgeskiet het, wat sý oprit misgis het vir ‘n ander persoon se oprit.

Kaylin Gillis was saam met drie ander persone in die dorp toe hulle per ongeluk by Kevin Monahan se oprit opgery het. Volgens die polisiehoof, Jeffrey Murphy het Monahan op die motor losgebrand toe hulle ‘n u-draai wou maak.

“Die voorval is uiters hartseer omdat dit vier jongmense was, wat gesoek het na ‘n vriend se huis.” Volgens Murphy is dit ‘n klein dorpie, en die opritte is nie noodwendig goed verlig nie.

Die drie ander insittendes is nie beseer nie.

In nóg ‘n bisarre voorval is ‘n 84-jarige man in die Amerikaanse staat van Missourie daarvan aangekla dat hy ‘n 16-jarige tiener geskiet het wat verkeerdelik sy deurklokkie gelui het, om sy jonger broers by maats op te laai.

Andrew Lester word van aanranding aangekla.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende