Allegaartjie met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Amerika beplan glo vlugtelingsentrums vir Afrikaners in Pretoria

Die Amerikaanse regering beplan glo om kantoorspasie in Pretoria te gebruik as tydelike vlugtelingsentrums vir Afrikaners wat na die Verenigde State wil gaan.

Volgens die New York Times-koerant is dit deel van die Amerikaanse president, Donald Trump se plan om Afrikaners te help, na hy in Februarie ‘n uitvoerende bevel uitgereik het waarvolgens Afrikaners kan aansoek doen om vlugtelingstatus.

Volgens die berig oorweeg Amerikaanse verteenwoordigers reeds 8 200 aansoeke vir vlugtelingstatus, en is daar reeds ‘n 100 Afrikaners geidentifiseer wat goedkeuring gaan ontvang vir hervestiging.

13 Responses

  1. Fantasies. Trump hou altyd by sy woord. Die wat so smalend is oor al ons mense wat gaan, gaan nog lang trane huil. Soos hierdie knopkop.

  2. Fantasies. Trump hou altyd by sy woord. Die wat so smalend is oor al ons mense wat gaan, gaan nog lang trane huil. Soos hierdie knopkop.

  3. Ek het vriende in Amerika,wat al meer as 20 jaar daar woon.
    Ek gaan alleen.
    My kinders moes New Zealand toe trek saam met my ex vrou,geen werk vir blankes en geen toekoms in ons land vir hulle nie,dis hart verskeerend,maar hulle
    Het n goeie toekoms daar.
    Ek wil net weer vry voel en geen ouderdom of rasse deskrimenasie beleef nie,
    Ek wil net weer elke oggend veilig en gerus opstaan en gaan werk en my eie geld verdien.
    Dankie President Trump vir die uitnodiging.
    Ek is al in February gerigistreer by die VSA ambesade vir die vlugteling status

  4. Ek wil ook graag padgee uit hierdie land wat ons opgebou het en nou soos bywoners behandel word of die ANC en EFF moet as terroriste gebrandmerk word en val.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Allegaartjie met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende