Alle oë op hof om te sien of Zuma se korrupsieverhoor begin


Luister nou

Volgende

Alle oë op hof om te sien of Zuma se korrupsieverhoor begin

17 Mei 2021

Oud-president Jacob Zuma se korrupsieverhoor sal vandag hervat in die hoogeregshof in Pietermaritzburg.

Zuma staar 16 aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery in die gesig, wat verband hou met die destydse Thales wapenskandaal.

Zuma het glo omkoopgeld ten bedra van R4-miljoen ontvang.

Hoewel die Nasionale Vervolgingsgesag gesê het hy is reg om vandag met die saak voort te gaan, kan die saak weereens uitgestel word, nadat Zuma en sy regspan se paadjies geskei het.

LEES OOK: JACOB ZUMA SE PROKUREUR ONTTREK

Die minister van openbare werke Patricia de Lille, wat destyds die fluitjie geblaas het oor die bedrogspul, is die eerste getuie van meer as 200 wat teen Zuma sal getuig.

De Lille het gister gesê sy is gretig dat die saak moet voortgaan omdat dit nou al vir meer as twee dekades sloer.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Ander Nuus Artikels

NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig
GomrlEeXEAAZ2o0
Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof
Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Alle oë op hof om te sien of Zuma se korrupsieverhoor begin


Luister nou

Volgende