Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Alle oë op finansiesminister voor mini-begroting

26 Oktober 2022

Die minister van finansies, Enoch Godongwana sal vandag sy mediumtermynbegrotingsrede lewer.

Godongwana sal na verwagting meer sê oor die regering se plan om Eskom se skuld van meer as R400-miljard te verminder.

Die skuldlas is al beskryf as die grootste enkele bedreiging vir Suid-Afrika se ekonomie. Dit kom natuurlik ook te midde van beurtkrag, wat tans ingestel word.

Staatsdienssalarisse, e-tol, en reddingsboeie aan sukkelende staatsondernemings is ander onderwerpe wat Godongwana na verwagting sal aanraak. Die regering beloof al sedert 2019 om ‘n aankondiging oor die omstrede e-tol stelsel te maak, maar daar is nog geen duidelikheid daaroor nie.

Motoriste weier steeds om te betaal vir e-tol, wat beteken die regering moet planne bekend maak oor hoe hulle die snelweg-projek gaan finansier. Van die voorstelle in die verlede was ‘n ekstra heffing op die brandstofprys.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende