Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Alison Botha se verkragters op parool vrygelaat

5 Julie 2023

Die veroordeelde verkragters, Frans du Toit en Theuns Kruger, is op parool vrygelaat, nadat hulle in Desember 1994 vir die ontvoering en verkragting van Alison Botha tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis is.

Botha het destyds 30 steekwonde aan haar maag opgedoen en haar keel is feitlik afgesny by Noordhoek, in Port Elizabeth. Sy is vir dood agtergelaat, maar het daarin geslaag om die name van haar aanvallers in die sand te krap voordat sy hulp gekry het. Sy was toe 27 jaar oud.

Botha het in 2015 gesê sy vrees dat haar aanvallers sal wraak neem as hulle op parool vrygelaat word.

Die departement van korrektiewe dienste sê die twee se paroolaansoek is goedgekeur ingevolge die wet op korrektiewe dienste, en meen hulle het voldoen aan al die nodige vereistes om vrygelaat te word.

Foto: Swisher Post

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende