Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Aitsa’s: Die finaliste in die kategorie vir die “Kunstenaar van die jaar is…”

17 November 2021

Dit is die laaste week waarin die finaliste in die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings bekend gemaak word. Begin jy al daarna uitsien om uit te vind wie die wenners in elke kategorie is?

Laaste aan die beurt is die kategorie vir die “Kunstenaar van die Jaar”.

Die wenners in elke kategorie word op 1 Desember 2021 tydens ‘n spesiale geleentheid bekend gemaak.

Die finaliste in dié kategorie is:

  • Appel (Kode: KU01)
  • Bernice West  (Kode: KU02)
  • Elandré (Kode: KU03)
  • Riaan Benade (Kode: KU04)
  • Riana Nel (Kode: KU05)
  • Ricus Nel (Kode: KU06)

Jy kan vir jou gunsteling stem deur die unieke kode van die liedjie te SMS na 45692 (SMS kos R1,50). 

Die lyne open op 17 November 2021 om 20:30 en sluit op 24 November om 19:00.

Vir die wat die weeklikse bekendmaking misgeloop het, sal elke kategorie se program vir ‘n week lank op Pretoria FM se webwerf www.pretoriafm.co.za  beskikbaar wees, om weer na die video te kyk.

Die kategorieborg is BCVO en die Aitsa’s 2021 word aangebied in samewerking met AfriForum en Solidariteit.

Vir meer besonderhede, kontak:

Riaana Nell

E-pos: [email protected]

Willie Spies 083 676 0639

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig