Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Agterstand met verwerking van werksvisums neem verder toe

11 September 2023

Suid-Afrikaanse maatskappye wat kundigheid in die buiteland werf, beleef nóg ‘n terugslag met die departement van binnelandse sake wat nie kan bybly met die verwerking van werksvisums nie.

Suid-Afrika staar ‘n kritieke vaardigheidstekort in die gesig, en die aanstelling van internasionale werkers is dikwels genoem as ‘n kort- en mediumtermyn manier om die kwessie aan te pak.

Die waarnemende hoofdirekteur van permitte by die departement, Phindiwe Mbhele, sê die agterstand het nou tot meer as 74 000 toegeneem.

Verelde jaar het die agterstand op ongeveer 60 000 gestaan.

Volgens die departement verwag hy om die agterstand – op die vroegste – teen die middel van 2024 uit te wis.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende