Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Agt mense vasgetrek in verband met Liebenberg se beweerde piramide-skema

23 Oktober 2024

Die omstrede diamantsmous, Louis Liebenberg se eie media-organisasie, Die Waarheid Media, berig dat Liebenberg en sy vrou, Dezzi, gisteraand in hegtenis geneem is.

Hoewel die Valke dit nog nie bevestig het nie, is die twee glo by ‘n restaurant in Benoni – aan die Oosrand aangekeer.

Dit is nie bekend watter aanklagte hulle in die gesig sal staar nie, maar hulle het vermoedelik die nag in die selle deurgebring en sal vandag in die hof verskyn.

Verskeie bewerings is in die verlede teen Liebenberg gamaak met inbegrip daarvan dat hy ‘n piramide-skema bedryf en dat hy hooggeplaaste politici omgekoop het. Beleggers het sedert 2019 sowat R4-miljard deur middel van die skema verloor.

Intussen berig Netwerk24 dat agt mense na bewering teen vanoggend in hegtenis geneem is in verband met Liebenberg se beweerde piramide-skema. Die aanklagte wat dié agt in die gesig staar, sluit bedrog, geldwassery, diefstal en rampokkery in.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende