Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Agt Gautengse paaie kry dalk binnekort nuwe name

14 Junie 2022

Die R50 pad vanaf Pretoria na Delmas kan eersdaags dalk Joost van der Westhuizen weg heet.

Die departement van paaie en vervoer in Gauteng het aangekondig dat hy begin het met die proses om agt paaie te hernoem, waarvan die R50 een is.

‘n Openbare deelname proses oor die naamsveranderinge sal eers van stapel gestuur word.

Ander paaie wat moontlik nuwe name kan kry is:

  • N12 na Ahmed Kathrada-snelweg;
  • R59 na Helen Suzman-rylaan;
  • R80 na Dr Sam Motsuenyane-rylaan;
  • R55 na Philip Kgosana-rylaan;
  • R500 na Elijah Barayi-rylaan;
  • R50 na Joost van der Westhuizen-rylaan;
  • R42 na Ellen Khuzwayo-rylaan; en
  • P139/1 (Christiaan de Wet/Northumberland-pad) na Andrew Mlangeni-rylaan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende