Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

AfriForum verwerp uitgebreide Covid-19-toelaes

28 Julie 2022

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy skriftelike kommentaar ter verwerping van die voorgestelde wysigings aan regulasies, wat Covid-19 toelaes vermeerder, ingedien.

Hierdie wysigings stel eerstens voor dat die inkomstedrempel om vir die maandelikse R350 Covid-19 toelaag te kwalifiseer, vanaf R350 tot R624 verhoog word. Dit lei daartoe dat veel meer mense vir die toelaes sal kwalifiseer. Tweedens, gee die regulasies die ministers van gesondheid en finansies die bevoegdheid om van tyd tot tyd die inkomstedrempel verder te wysig.

AfriForum beklemtoon in sy kommentaar dat die organisasie innige simpatie het vir die miljoene mense in die land wat in armoede leef. Die organisasie benadruk egter dat die armoede deur regeringsmislukkings veroorsaak word wat tot ’n 46,2% werkloosheidskoers en die betaling van toelaes aan 46% van die bevolking gelei het. Hierdie toelaes word gefinansier deur ’n uiters dun belastingbasis waarvan net meer as 5% van belastingbetalers 91,8% van belasting betaal.

“Die uitbreiding van Covid-19-toelaes is nie ’n oplossing vir armoede nie, omdat burgers wat vir die toelaes kwalifiseer hulself steeds vêr onder die boonste armoedelyn van R1 335 per maand bevind,” sê Reiner Duvenage veldtogbeampte vir strategie en inhoud by AfriForum.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende