Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

AfriForum stel handleiding bekend met antwoorde op vuurwapeneienaars se vrae

7 Junie 2023

Die burgerregteorganisasie, AfriForum, het ’n handleiding met wenke en antwoorde op gereelde vrae oor die besit en hantering van vuurwapens bekendgestel.

Onderwerpe wat in die handleiding bespreek word sluit in watter voorwerpe as vuurwapens beskou word, die lisensie-aansoekproses, die veilige en wettige stoor van vuurwapens en ammunisie, die dra en vervoer van vuurwapens asook die gebruik van ’n vuurwapen.

AfriForum se woordvoerder vir gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk sê daar was onlangs verskeie voorvalle waar lede van die polisie wettige vuurwapeneienaars by padblokkades geteister het omdat hul in besit van vuurwapens was wat hul wettiglik mag hê.

Hy sê AfriForum ondersteun die wettige en verantwoordelike besit en hantering van vuurwapens en daarom het hulle dié handleiding saamgestel.

Die handleiding is hieronder beskikbaar.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende